Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Isak was baie ontsteld en vra: “Nou wie was dit dan wat so pas vir my wildsvleis gegee het? Ek het dit reeds geëet en hom geseën voor jy gekom het en hy sal onherroeplik geseën bly.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:33 in konteks