Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob antwoord hom: “Ek is Esau, Pa se oudste seun. Ek het gemaak soos Pa gesê het. Kom sit regop en eet van die wildsvleis. Dan kan Pa my seën.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:19 in konteks