Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het gebuig en die Here aanbid. Ek het die Here, die God van my meester Abraham, geloof omdat Hy my op die regte pad gelei het sodat ek ’n vrou uit die familie van my meester se bloedverwante kon kry.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:48 in konteks