Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man gaan toe saam met Laban huis toe. Laban het die kamele afgesaal, vir hulle voer gegee en strooi om op te slaap. Hy het ook vir die slaaf en die mense by hom water gegee om te was.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:32 in konteks