Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was nog besig om te bid toe ’n meisie met die naam Rebekka daar aankom met ’n waterkruik op haar skouer. Haar pa se naam was Betuel, die seun van Abraham se broer Nahor en sy vrou Milka.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:15 in konteks