Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 20:14-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Abimelek gee toe kleinvee, beeste, slawe en slavinne vir Abraham. Hy gee ook sy vou Sara terug aan Abraham en sê:

15. “Gaan deur my koninkryk en kies vir jou ’n plek waar jy graag wil woon.

16. “Kyk,” sê hy vir Sara, “ek gee jou broer 1 000 stukke silwer om te vergoed vir enige verleentheid wat ek dalk vir jou of enigeen by jou kon veroorsaak het. Dit sal enige verdere eis teen my afhandel.”

17. Daarna het Abraham tot God gebid en God het Abimelek, sy vrou en die ander vroue gesond gemaak sodat hulle weer kon kinders hê,

18. want die Here het al die vroue met onvrugbaarheid getref as waarskuwing vir Abimelek omdat hy Abraham se vrou geneem het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 20