Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van toe af het Hagar die Here wat met haar gepraat het, genoem “die God wat my sien”, want sy het gesê: “Ek het die Een gesien wat my gesien het!”

Lees volledige hoofstuk Genesis 16

Kyk Genesis 16:13 in konteks