Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat ontsnap het, het dit vir Abram die Hebreër kom vertel. Abram het by die groot bome van Mamre die Amoriet gewoon. Mamre en sy bloedverwante Eskol en Aner was bondgenote van Abram.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:13 in konteks