Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tera het sy seun Abram, sy skoondogter Sarai en sy kleinseun Lot (Haran se seun) geneem en uit Ur van die Galdeërs vertrek om na die land Kanaän toe te gaan. Maar hulle het in die dorp Haran oorgebly en hulle daar gevestig.

Lees volledige hoofstuk Genesis 11

Kyk Genesis 11:31 in konteks