Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ester het toe nog ’n keer gewaag om met die koning te kom praat. Sy het huilend by sy voete neergeval en hom gesmeek om die bose plan wat Haman die Agagiet teen die Jode beraam het, tot niet te maak.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:3 in konteks