Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die briewe is geskryf dat die koning aan al die Jode in elke stad die vergunning gee om bymekaar te kom om hulleself te verdedig. Hulle kon enige gewapende mag van enige volk of provinsie wat hulle en hulle kinders en vroue aanval, doodmaak en vernietig en uitroei. Hulle kon op hulle besittings beslag lê.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:11 in konteks