Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie selfde dag nog het koning Ahasveros alles wat Haman, die vyand van die Jode, besit het, vir koningin Ester gegee. Ester het vir die koning vertel hoe Mordegai aan haar verwant is. Mordegai het na die koning toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:1 in konteks