Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het woedend van die ete af opgespring en uitgegaan na die tuin van die paleis. Haman het by koningin Ester agtergebly om vir sy lewe te smeek. Hy het gesien dat dit verby was met hom by die koning.

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:7 in konteks