Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook vir Hatak ’n afskrif gegee van die proklamasie wat in Susan uitgevaardig is om hulle uit te roei. Hatak moes dit aan Ester wys en vir haar alles verduidelik. Hy moes by haar aandring om na die koning toe te gaan en by hom om genade te smeek vir haar volk.

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:8 in konteks