Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy in hierdie tyd gaan stilbly, gaan uitkoms en redding vir die Jode van ’n ander plek af kom. Jy en jou familie sal dan uitgewis word. Wie weet of dit nie miskien juis met die oog op ’n tyd soos hierdie is dat jy koningin geword het nie!”

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:14 in konteks