Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die tyd dat Mordegai aan diens was in die poort van die paleis, het die twee haremamptenare Bigtana en Teres, wat diens as deurwagte gedoen het, kwaad geword vir die koning. Hulle het saamgesweer om koning Ahasveros te vermoor.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:21 in konteks