Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke meisie is in die aand na die koning se paleis toe geneem en die volgende oggend teruggeneem na ’n ander deel van die koning se harem. Dit was onder die sorg van Saäsgas, die haremopsigter oor die byvroue. Sy kon nooit weer na die koning toe teruggaan nie, behalwe as hy baie van haar gehou het en spesifiek vir haar gevra het.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:14 in konteks