Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die derde jaar van sy regering het hy ’n onthaal gegee vir al sy hoë amptenare en die ander vooraanstaande persone in sy diens. Die leëroffisiere van Persië en Medië, die vername mense en die goewerneurs van die provinsies was daar.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:3 in konteks