Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As dit reg is vir die koning, vaardig dan ’n skriftelike bevel van Persië en Medië uit wat nooit verander mag word nie, dat Vasti nooit weer voor koning Ahasveros mag kom nie. Die koning sal vir hom ’n ander koningin kry wat dit meer werd is as sy.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:19 in konteks