Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen die sewende dag was die koning al goed vrolik van die wyn. Hy het sy sewe persoonlike paleisbeamptes nadergeroep. Hulle was Mehuman, Bisseta, Garbona, Bigta, Abagta, Setar en Karkas.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:10 in konteks