Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die tyd vir die aandoffer aangebreek het, het ek met geskeurde klere opgestaan en my verootmoedig daar waar ek gesit het. Ek het op my knieë geval en my hande na die Here my God opgesteek.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:5 in konteks