Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hierdie dinge afgehandel was, het die leiers na my toe gekom en gesê: “Baie van die Israeliete, selfs ook van die priesters en die Leviete, het hulle nie van die ander volke in die land afgesonder nie. Hulle het van die afstootlike praktyke van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en die Amoriete begin beoefen.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:1 in konteks