Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die vierde dag het hulle die silwer, goud en die ander kosbare voorwerpe by die tempel van ons God geweeg. Dit is toe in die hande gelaat van Meremot seun van Urija die priester, en Eleasar seun van Pinehas. Nog twee Leviete, Josabad die seun van Jesua en Noadja seun van Binnuï, was saam met hulle.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:33 in konteks