Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op 19 April het ons van die Ahawakanaal vertrek om na Jerusalem te gaan. Ons God het ons beskerm. Hy het ons op ons reis gered van ons vyande en van hinderlae.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:31 in konteks