Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en 220 tempelwerkers. Die tempelwerkers was ’n groep werkers wat destyds deur koning Dawid en sy amptenare aangestel is om die Leviete te help. Hulle name is almal op die lys geplaas.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:20 in konteks