Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het hulle na Iddo, die leier van die Leviete in Kasifja gestuur met ’n versoek. Hy en sy naasbestaandes, asook die tempelwerkers, moes mense stuur om in die tempel van ons God diens te doen.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:17 in konteks