Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die ballinge by die kanaal wat by Ahawa verbyloop, laat bymekaarkom. Daar het ons vir drie dae gekamp terwyl ek die lyste met mense en priesters wat aangekom het, nagegaan het. Ek het uitgevind dat daar nie een Leviet onder hulle was nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:15 in konteks