Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:10-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Selomit seun van Josifja uit die familie van Bani en nog 160 ander mense.

11. Sagaria seun van Bebai uit die familie van Bebai en nog 28 ander mense.

12. Joganan seun van Katan uit die familie van Asgad en nog 110 ander mense.

13. Die laaste was Elifelet, Jeïel en Semaja en nog 60 mense saam met hulle.

Lees volledige hoofstuk Esra 8