Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die sewende jaar van koning Artasasta se regering, het van die mense van Israel saam met hom na Jerusalem toe gegaan. Onder hulle was priesters, Leviete, sangers, hekwagte en tempelwerkers.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:7 in konteks