Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het met sy troue liefde gesorg dat ek die agting van die koning, sy raadgewers en sy sleutelamptenare geniet! Ek het moed geskep toe ek besef dat ek die hulp van die Here my God het. Toe het ek van die leiers van Israel byeengebring om saam met my na Jerusalem toe terug te gaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:28 in konteks