Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En jy, Esra, moet met die wysheid wat God jou gegee het, amptenare en regters aanstel oor die mense van die provinsie wes van die Eufraatrivier. Hulle moet die wette van jou God ken. As hulle hierdie wette nie ken nie, moet jy dit vir hulle leer.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:25 in konteks