Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek, koning Artasasta, gee die volgende opdrag aan al die amptenare van die tesourie in die provinsie wes van die Eufraatrivier: ‘Julle moet vir Esra alles gee wat hy julle vra, want hy is ’n priester en kenner van die bevele van die God van die hemel.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:21 in konteks