Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Voorsien ook aan die priesters in Jerusalem wat hulle nodig het om aan die God van die hemel te offer. Dit sluit in jong bulle, ramme en lammers. Moet ook nie nalaat om vir hulle die koring, sout, wyn en olyfolie te gee wat hulle daagliks nodig het nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:9 in konteks