Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir sewe dae lank die Fees van die Ongesuurde Brood gevier. Die mense in die land was baie bly, want die Here het die gesindheid van die Assiriese koning teenoor hulle verander. Die koning het hulle gehelp sodat hulle die tempel van God, die God van Israel, kon herbou.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:22 in konteks