Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek beveel ook dat as mense hierdie bevel verontagsaam, ’n balk uit hulle huise geruk moet word. Nadat hulle aan die balk opgehang en geslaan is, sal hulle huise ’n rommelhoop gemaak word.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:11 in konteks