Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiermee wil ons aan u bekendmaak dat ons na die bouterrein van die tempel van die groot God in die provinsie Juda gegaan het. Die bouwerk word met spesiaal voorbereide stene gedoen en balke word ook in die mure ingebou. Die werk word met groot ywer gedoen en hulle maak goeie vordering.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:8 in konteks