Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar omdat hulle God vir hulle gesorg het, het die leiers van die Judeërs met die bouwerk voortgegaan. Dit sou so aangaan totdat Darius ’n antwoord sou gee op die verslag wat aan hom gestuur is.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:5 in konteks