Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As dit vir u goed is, o Koning, soek dan in die koningsargiewe van Babel of koning Kores wel ’n dekreet uitgevaardig het dat hierdie tempel van God in Jerusalem herbou moet word. Laat ons dan asseblief weet, o Koning, wat u beslissing hieroor is.”

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:17 in konteks