Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Nebukadnesar het goue en silwer voorwerpe uit die tempel van God in Jerusalem verwyder en in die tempel in Babel gesit. Maar koning Kores het dit weer teruggesit in die tempel in Jerusalem. Hy het die voorwerpe aan Sesbassar, wat hy as goewerneur van Juda aangestel het, vir veilige bewaring gegee.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:14 in konteks