Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Ons voorouers het egter die God van die hemel kwaad gemaak. Daarom het Hy hulle toe aan die mag van die Galdeër koning Nebukadnesar van Babel oorgelewer. ‘Nebukadnesar het hierdie tempel vernietig en die mense na Babilonië in ballingskap weggevoer.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:12 in konteks