Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rehum die goewerneur en Simsai het die koning namens al hulle medewerkers gegroet. Dit was namens die regters en die plaaslike leiers, die amptenare uit Persië, die Babiloniërs en ook die mense uit Erek en Susan, dit is Elam.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:9 in konteks