Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Later, toe koning Artasasta van Persië aan bewind was, het die vyande van Juda onder leiding van Bislam, Mitredat en Tabeël ’n brief in Aramees vir hom gestuur. Dit is vir koning Artasasta vertaal.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:7 in konteks