Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hierdie brief van koning Artasasta aan Rehum, Simsai die skrywer en hulle amptenare voorgelees is, het hulle dadelik Jerusalem toe gegaan en die Jode gedwing om met die bouery op te hou.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:23 in konteks