Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe vir Serubbabel en die ander leiers genader en gesê: “Ons wil saamwerk, want ons aanbid dieselfde God as julle. Ons het al van die tyd af toe koning Esarhaddon van Assirië ons hierheen gebring het, aan Hom offers gebring.”

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:2 in konteks