Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het bevel gegee dat die rekords ondersoek word. Dit het aan die lig gekom dat Jerusalem van die vroegste tye af teen menige koning in opstand gekom het. Om die waarheid te sê, dit was ’n broeiplek vir opstand en rebellie!

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:19 in konteks