Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons stel voor dat u u voorgangers se argiewe nagaan om vas te stel hoe opstandig hierdie stad in die verlede was. Dit was juis vanweë ’n lang geskiedenis van verset teen die konings en lande wat hulle wou beheer, dat die stad vernietig is.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:15 in konteks