Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hiermee stel ons U Majesteit in kennis dat die Jode in Jerusalem wat uit Babel na ons teruggekeer het, besig is om daardie opstandige en slegte stad weer op te bou. Hulle het alreeds die fondasies herstel en sal die mure binnekort voltooi.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:12 in konteks