Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die goewerneur wou hulle nie toelaat om van die kos wat as offers gebring was, te eet nie, altans nie voordat ’n priester die lot daaroor gewerp het om te besluit of hulle dit mag eet of nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:63 in konteks