Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:61 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie priesterfamilies, naamlik Gabaja, Kos en Barsillai het ook na Jerusalem toe teruggekom. Barsillai het met ’n vrou getrou wat ’n afstammeling van Barsillai van Gilead was. Hy het haar van aangeneem.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:61 in konteks