Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groep mense het uit die stede Tel-Melag, Tel-Garsa, Kerub-Addan en Immer ook na Jerusalem toe teruggekom. Hulle kon egter nie bewys dat hulle of hulle nageslag afstammelinge van Israel was nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:59 in konteks